Halliwell Hobbes

Halliwell Hobbes
Geboortenaam Herbert Halliwell Hobbes
Geboorte (1877-11-16)16 November 1877
Sterfte 20 Februarie 1962 (op 84)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1 seun
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Halliwell Hobbes (16 November 1877 – 20 Februarie 1962) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1931), You Can't Take It with You (1938), Sherlock Holmes Faces Death (1943), en Canyon Passage (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy